Jy....., En Ek! Hoe Te Bemin Poem by Johan Fourie

Jy....., En Ek! Hoe Te Bemin

Rating: 5.0

Ek wil sit en verdrink in die sielvolle dieptes van jou oë; met my lippe saggies en ferm op joune jou geur en siel indrink; en verdwaal in die engele sang van jou bekoorlike stem; my met wellus vergryp aan die sensuele kurwes-, en beweeg van jou lyf, en lippe, en die kuiltjie in jou mond hoek…...en jy die mens met siel en intellek wat kan toor met woorde en drome gestalt in dialoog - oorspronklik die diep sielvolle jy wat in my dag drome loop

Ek wil my tong en lippe en asem laat streel soos 'n sagte koel-warm briesie oor elke millimeter van jou lyf en vel. Deur dit te beweeg- en te laat raak aan jou aora, die energie veld en ligaams hare se punte.

Ek wil my groot warm, sterk, harde mans hande en vingers saggies-, en ferm op jou lyf sit. Dan masseer ek elk van die honderde spiere in jou lyf dat die diepste geheiminisse daar ver verborge in donker grotte in jou siel dit veilig vind te kom dans hier in die fluweel sagte sonlig in my siel. Van jou kopvel tot by jou tone en vinger punte - met 'n sensueel geurige sagte voedsame olie.

ek gaan jou skaam geheimenisse tussen jou dye ontdek met my oë, en dan met my lippe en tong jou baie stadig, maar gulsig verslind soos met die eet van 'n laat-somer wellustig-geswole sonryp vye waaruit die nektar in die skeure en krake op die donker gekleurde pers punt uit sypel terwyl ek saggies grom diep agter uit my keel

Soos 'n tevrede en rustige olifant bul wie se kalfie onder sy maag, en sy koei aan sy wy, wil ek sagies uit my buik dreun-, en brom en grom geluide van bekoorlike tevredenheid maak terwyl ek jou saggies in my lang sterk bruin gebrande arms vashou, bekoor en bemin

Halleleuja Die Skepper se Seën, vir 'n breukdeel in tyd so kort soos 'n verskietende ster wat deur die hemel ruim kloof en mikro sekondes kortstondig naby aan stofdeeltjies in die atmosfeer is is jy in my lewe… Geseënd is ek te weet dit is my wens dat dit so bly

lyn_1watweet

COMMENTS OF THE POEM
READ THIS POEM IN OTHER LANGUAGES
Johan Fourie

Johan Fourie

Johannesburg, South Africa
Close
Error Success