Selfmoord Poem by Loraine Lotter

Selfmoord



Altyd gehoor van doen jou bes,
Sny jou pols,
Weg is die res.

Verlore in 'n wêreld van dwelms en seks,
lewe is soos 'n oerwoud -
'n deurmekare kompleks.

Onverantwoordelik en sorgvry,
Iets sal moet gebeur,
Voor iemand seerkry.

Die tyd stap aan, so sê hulle mos,
my hande vas met kettings,
BREEK LOS!

Lewe is te veel werd om als te verloor,
Gooi niks weg,
Hou herinneringe gestoor.

Bêre tog maar die ou stomp mes,
steek weg jou pols en hou die res.
Van vandag af doen ek my bes.

COMMENTS OF THE POEM
READ THIS POEM IN OTHER LANGUAGES
Close
Error Success