"'ek strooi stadig ..." Quote of Dieter Ian Maree

Monday, November 23, 2015
'...ek strooi stadig en suinig my laaste bietjie bruin-suiker in die vallei langs jou linker-wang, `n paar sagte korrels in die droë rivierbedding onder jou regter-oog en die soet, verslawende geur van swart koffie en moerbei tussen jou harde lippe wat angstig wag...'
Dieter Ian Maree
...
COMMENTS

Delivering Poems Around The World

Poems are the property of their respective owners. All information has been reproduced here for educational and informational purposes to benefit site visitors, and is provided at no charge...

5/11/2021 3:24:13 AM # 1.0.0.577