Francois Hoon

Rookie - 0 Points (18 January 1982 - / Pretoria, South Africa)

Kinders

Agter élke liewe draai
Sit die kinders en spaai.
Enige mure en deur
Kan húl oë nie keer.
Donderende kabaal
Kan tóg nie
Die ore áf van ons haal.

Met die oë van valke

[Report Error]