Lola Sanchez

Rookie - 1 Points (24/04/1988 / Pretoria, Gauteng South Africa)

Lola Sanchez Poems

41. [afrikaans] Van Die Op My Hartspad 5/29/2011
42. The Curve Of You 5/29/2011
43. Abyss 6/19/2011
44. {afrikaans} Afgesonder 8/12/2012
45. Safe Haven 8/12/2012
46. [afrikaans] Ons 6/27/2007
47. [afrikaans] Soel Seewater 6/27/2007
48. Colour Of You 2/7/2011
49. [afrikaans] Teetyd 11/18/2009
50. [afrikaans] Almal Op My Hartspad 11/18/2009
51. [afrikaans] Al Was Ek Nie Daar Nie 9/2/2008
52. [afrikaans] Waar Hy Is 9/2/2008
53. [afrikaans]soet Perske 6/27/2007
54. Go Gently Into That Good Night 8/11/2011
55. [afrikaans] Net Vir Jou 6/27/2007
56. Organizing 12/3/2009
57. What You Do Best 6/8/2007
58. My Poems 6/8/2007
59. Instant 6/8/2007
60. Attack Of The Heart 6/8/2007
61. Ink Spot 11/8/2007
62. Yesterday, Today, Tomorrow 6/8/2007
63. [afrikaans] Onbeskryflik 3/1/2009
Best Poem of Lola Sanchez

[afrikaans] Onbeskryflik

dis 'n vreemde gevoel
'n onbeskryflike woordelose gewroeg
om te probeer verduidelik.

dis asof my hart 'n vlieg in 'n spinneweb is
asof my lyf protes lewer
asof die lug uit my longe peul in opstand

dit gebeur elke keer
wanneer ek probeer om te verduidleik
van my liefde
my passie (obsessie)
met my siels land.
hier waar daar 'n holte is vir my voet.
hierdie Afrika
hierdie besonderse plek

hierdie vervloekte en geseende land
hoe sal my lyf en siel jou ooit kan verlaat?

Read the full of [afrikaans] Onbeskryflik

Instant

Confined within these walls
wanting to break free
trying to scratch my way out

Listening to droning voices
talking about molecules
indigestion and digestion
Releasing stomach acids
breaking the bonds of molecules

[Report Error]