Naldo Africa

Rookie - 22 Points (Port Elizabeth)

Biography of Naldo Africa

Die didaktiese digter

is in n (1995/2/26) Port Elizabeth, Eastern Cape gebore

Hy het egter nie lank daar gewoon nie, toe verhuis hul na n platteland genaamd " Joubertina" waar hy sy talent uitgeleef het, van kinderjare af skryf hy gedigte, ook op die Hoërskool het hy sy mede-hostelbewoners Vermaak het met digkuns

Ook telkens voor die hele gehoor sy gedigte voorgelees,

Origens hy is ook n ervare skaakspeler in 2013 verkry hy sy O.P en sodoende kry hy n kans om aan die Internasionale Commonwealth Tournament deel te neem gehou by die " Boardwalk" Port Elizabeth

Sy gunsteling stokperdtjies sluit in:

Skaak, Dig, Rekenaarspeletjies en Tennis, Rymklets, Drama, Stories Skrywery.

Naldo Africa's Works:

Die skoolbanke bloei leeg

PoemHunter.com Updates

Jou Gesig Praat

In hierdie haglike
wereld word ons-
die mens,
op die oog beskou

God het tog
die mensdom geskape
na sy eie beeld

[Report Error]