Naldo Africa

Rookie - 22 Points (Port Elizabeth)

In Die Hof

U- die regter aan die woord Ek- die beskuldige aan die moord swygend wag ek; Vir U uitspraak Rakende my walglike daad Onderwyl ek my lam verweer, Laat ek alles oor aan my prokureur, die aangesprokene duiwel wat die saak van blaam wil suiwer Menigeen gaan stellig vra: 'Hoekom is die man se boeke duister om te lees, of was sy pa ook so in reine

[Report Error]