(afrikaans) Ek Is Net. Poem by Carike Klokow

(afrikaans) Ek Is Net.

Rating: 3.1


En hier sit ek alweer
En skryf oor jou
My hand raak al lam
En my hart nog rou
Maar as ek kon help
Dit anders kon he
Sou ek jou vas gryp
Net langs jou le

Die trane loop nogsteeds
Alweer ‘n dag gemors
Gesit en dink aan jou
Die lee, seer in my bors
Maar wat help dit ek breek my kop
Jy is weg
Jyt nie gestop
Ek is hier maar sonder jou
En hier sit ek nou

Die trane’s weg
Maar nou kom die kwaad
En dis iets waardeur ek daagliks gaan
Die swart oe en nou neem ons wraak
Vloek en skreeu en raas met jou
Al is jy nie eers hier nie
Wil he die pyn moet aan jou ook klou
Maar dit is juis my rede
Die verskoning wat ek het
JY IS WEG
EN EK........ek is net

COMMENTS OF THE POEM
petro 04 April 2018

As n vrou se man net kan besef hoe Lief. J hom het veral as j swaar tye saam hom deur is

0 0 Reply
Ashraful Musaddeq 22 September 2008

I can't understand this!

0 0 Reply
READ THIS POEM IN OTHER LANGUAGES
Close
Error Success