Reinette J.v Rensburg

Rookie (25/11/1984)

Kinders

Die vreugde wat jy kry wanneer jy uitvind jy is verwagtend nadat jy al 2 jaar probeer het is ‘n vreugde wat net ‘n moeder kan beskryf, dis iets wat van God af kom ‘n toekoms wat hy vir jou beplan, want hy weet jy is reg daarvoor, ‘n nuwe lewe, ‘n nuwe asem ‘n wonderwerk wat van twee mense gemaak is.

Dan sit ‘n mens terug vee ‘n traan van jou gesig af en wonder hoekom ander mense nie so bly kan wees oor die wonderwerk wat op hul pad gestuur is nie, waarom juig hulle nie daaroor nie, jy kan n

[Report Error]