Sylvia Prinsloo

Rookie (15 January 1965 / Pretoria)

Oral Alle Kante

ORAL ALLE KANTE

Onder ‘n peperboom
het ek gedink aan ‘n droom
Hier by my regterhand
sien ek die beloofde land

Voor my aangesig
skyn ‘n skerp oorwinningslig

[Report Error]