Verlore Sielsgenoot


'My Sielsgenoot'

Die lewe is tog so vol hoogte en laagte punte
Dit is vol verassingsings, soos geskenke toe gedraai in linte
Ek sukkel met die Afrikaans want dit was so lank gelede
Wat ek myself moes uitdruk in die taal, dit voel soos n ou verlede.

Ek probeer n gedig skryf in n taal wat ek nie meer praat nie
En om alles te kroon, oor n vrou wat woorde nie kan beskryf nie.
Dit gaan baie moeilik wees vir my maar ek gaan probeer
Want sy is my groot liefde en soveel meer.

[Report Error]