Marnus Van Der Walt(Mis Hom) Poem by Jappane Human

Marnus Van Der Walt(Mis Hom)

Ons loop verby mekaar maar sien mekaar nooit raak...
Ons bly uit mekaar se pad, maar nooit gebeut iets...
Lewe sonder hom is anders wat ek al voorheen beleef het...
Die dae, weke en jare gaan vinnag verby soos wind snelheid deur my hare...
Daar is nie woorde om te beskryf hoe baie ek hom mis nie...
Maar hierdie keer is daar geen omdraai kans...
n Doodloopstraat...
En weet nie watter rigting om in te gaan nie...
Noord, Oos, Suid, Wes?
Ons is finaal klaar met mekaar en dis beter so...
Hy kan in vrede voorentoe kyk in sy toekoms en die hede begrawe...
Ek mis hom...
Niks is meer die selle...
Sonder hom...

COMMENTS OF THE POEM
READ THIS POEM IN OTHER LANGUAGES
Close
Error Success