Verbode Liefde Poem by Tinus Erasmus

Verbode Liefde

Uit die duisternis van die nag,
Val sy trane elke dag,
Woorde, sy groodste mag,
Gevange, bly hy na haar en smag,

Vervloek is sy hart,
Geskape is sy liefde,
Sy liefde so verbode,
Verstaan sy hart, al so gebroke,

Maan na maan,
Bly haar naam in sy gedagte,
Verlore in haar liefde,
Bly hy verdwaald in sy verse,

Sonder haar woorde,
Bly sy hart in verlange,
Met sy verbode liefde
Sal hy altyd bly staan.

COMMENTS OF THE POEM
READ THIS POEM IN OTHER LANGUAGES
Close
Error Success