[afrikaans] Redes Poem by Aardwolf Jakkals

[afrikaans] Redes

Redes

Ek bars deur ‘n muur my hart strate binne
Ek is opsoek na onvloltooide sinne
Soveel wat ek moes se
Maar die krag het my ontgaan

Jare is nou al verby
Jy was nog altyd ‘n portret in my hart
Dof en vaal het ek jo diep weggepak
Jo gesig vergete het ek my lewe aangepak
En die stad het gegroei.

Ek hardloop deur die strate
Met krag in my bene
Ek is opsoek na iets
Iets belangeriks wat ek vermis

Die Lewe is rof
Toetse maak my oë vol stof
Ek kani meer ver voor my sien
Wat het ek gedoen om dit te verdien?

DAAR!
Op die hoek is die huis
Die een met die pers mure, dak en deure
Ek tree die huis soos ‘n bekende vriend binne

Die vakansie sit my aan die dink
dai was van die beste tye in my lewe
hukm kan ek hulle nie vergewe?

Die huis is leeg
soos die verlate vlaktes van Namibië
op ‘n tafel soos ‘n armsalige klaas
ek gryp dit in haas…
die tyd is hier.

Ek le in die bed
Ek staan in die huis
My drome gaan oop
My hande maak die boks oop
Ek sien jou met ‘n nuwe oog

Lola… jys was nog altyd net mens.

COMMENTS OF THE POEM
Lola Sanchez 09 October 2008

Dis mooi, maar disturbing in a sense

0 0 Reply
READ THIS POEM IN OTHER LANGUAGES
Close
Error Success