In Die Hof Poem by Naldo Africa

In Die Hof

U- die regter aan die woord
Ek- die beskuldige aan die moord
swygend wag ek;
Vir U uitspraak
Rakende my walglike daad

Onderwyl ek my lam verweer,
Laat ek alles oor
aan my prokureur,
die aangesprokene duiwel wat die saak
van blaam wil suiwer

Menigeen gaan stellig vra: 'Hoekom is die man se boeke duister om te lees, of was sy pa ook so in reine vlees'?

En hemelse vader
vergewe my asseblief...

As ek hier skotvry ontkom:
Pleit ek skuldig een maal,
Omrede, by die hemelsdeur
gaan ek my loon:
Van regverdigheid betaal

In Die Hof
POET'S NOTES ABOUT THE POEM
Die gedig is parafrasties aan n metafoor se betekenis gestel

die spreker weet dat God die regter is, Hy spreek U, Sy vader in die eerste versreel aan,

Ofskoon, hy weet dit is God, Hink Hy op twee gedagtes, want die duiwel wil sy skuld suiwer, skoon maak,

Nou verklaar die spreker mense gaan ook wonder, hoekom het hy dit gedoen, hy was dan n stille mens, Was sy pa so...

Hy beken sy skuld in strofe 4

Hy se hy weet God beproef hom, God kyk watter tipe mens hy is,

Al kom hy skotvry weg met (Die duiwel/Prokureur se verkeerde dade)

Volg hy God, en pleit skuldig een maal,
Tog gaan hy sy loon betaal by die hemelsdeur as hy die duiwel volg...
COMMENTS OF THE POEM
Akachukwu Lekwauwa 07 June 2015

i look foward to reading this in English

0 0 Reply
Naldo Africa 05 June 2015

Thank You for that Feedback, I will certainly try to translate it into pure English

1 0 Reply
Fabrizio Frosini 05 June 2015

Hi Naldo, it would be nice of you try an English translation.. I've used Google to understand something from your Afrikaans text, but POETRY is not easy to get translated this way.. *** :) - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - *** this is what we get through Google..: ''U the right to be I- the accused to the murder silently I wait; For Your pronunciation Regarding my sickening act While my lame defense, let me everything to my lawyer, the devil aangesprokene the matter of blame want pure Many people will certainly ask: Why is the man's dark books to read, or was his father also so in pure flesh? And Heavenly Father please forgive me... If I escape scot-free here: Plead guilty I once, Because, by heaven door I paid my price of justice''

2 0 Reply
READ THIS POEM IN OTHER LANGUAGES
Naldo Africa

Naldo Africa

Port Elizabeth
Close
Error Success