Jy is die warm gevoel in my borse
My hart is jou kasteel
Waar net jy woon
My liefde is net vir jou
Ek het jou lief met ‘n ldepte onbesryfbaar
Ek hoop jy verstaan wat ek probeer se
Daar is niemand anders behalwe jy vir my nie
Ons liefde is soos ‘n vee verhaal
Jou lippe so aanloklik soen my saggies
Ek weet as ek moet val
Sal jy daar wees on my te vang
Ek het my hart kl; oppend vir jou gegee
Ons harte nou saam gesmelt as een
My wang teen jou bors luister ek na ons hart kloppings
Soos jy my tot ‘n ewigheid styf vashou
This poem has not been translated into any other language yet.
I would like to translate this poem