I want to give you pebbles
the red one’s on the beach
Want to keep them safe for you
always in your reach
...
At the end of the rope
Big brown hazel eyes
I want to stand still
And listen to the cries
...
SINTUIE
Vandag is die dag wat ek gaan lag
ek wil God prys oor die lewensprag
...
SYLVIA SE GEBED
Heer ek wil U vra
om my altyddeur te dra
...
VAE ONSEKERHEID
Stadig as die stadsgeraas
agter my verdwyn
...
ORAL ALLE KANTE
Onder ‘n peperboom
het ek gedink aan ‘n droom
...
JY, EK EN DIE GROOT GOUE BOEK
In ‘n groot goue boek
is ons naam geskryf
...
DIE HERE IS MY HERDER
Die Here is my herder
ek wil opreg nou vra
...
PRAAT BRING VREDE
Medeklinkers en vokale
saam maak dit ‘n sin
...