mag jy sterk wees
en moedig
mag die lig in jou
roos skyn en goud
...
die pad is lank
en moeisaam
bult op en af
tussen suring
...
plant kweek my heer
in halfskadu bokbaaivygies
vir kleur net om te kan sien
iets groei en waarlik
...
ek wou so graag
sy gesig net streel
dat hy kan sien
hoe dagmusiek
...