Treinspore Na Nerens. Poem by Annabella Nel

Treinspore Na Nerens.

...Lank en blink!
Soos trane op n wang, soos n reenboog... Krom sonder einde of begin.
Lewe soos treinspore, baie kom en gaan.
Soms vertoef daar n swerwer op n stasie vir n wyle, maar soos sy lewe...bly my hart leeg.
Waarheen nou?
My hart word niemand se tuiste, soos n platvorm op n stil skemer aand. My lewe...n treinspoor na nerens.

POET'S NOTES ABOUT THE POEM
Waarheen gaan mens wanneer jou hart die trein na liefde vepas het.
COMMENTS OF THE POEM
READ THIS POEM IN OTHER LANGUAGES
Close
Error Success