Watse Wêreld Is Die, Dan? Poem by Johan Fourie

Watse Wêreld Is Die, Dan?

spook stories en nagmerries
daardie groot groot oorlog wat kom
eni aarde wat sal wankel onder sy se pool
en bereike van dimensies betreebaar
endie skape maal en honde blaf en die jakkalse loer

die gulsigheid vani mensies?
en dan die vrees vir die shinees?
Wat by ons kom leerhet hoe te doen en maak
En dit vervolmaak het
Die gevolg 'n wêreld vol vrees en kortsig

in 'n wêreld waar papier geld minder werd is
as die boom wat afgekap is om dit te maak,
en die klip wat gemaal is die ink te maak
want jy kon met die boom vuur maak
en die klip gebruik die potjie met kos oppie vuur te stut..
obamptajef2012

COMMENTS OF THE POEM
READ THIS POEM IN OTHER LANGUAGES
Johan Fourie

Johan Fourie

Johannesburg, South Africa
Close
Error Success