(afrikaans) Jy Moet Net Leer! Poem by Carike Klokow

(afrikaans) Jy Moet Net Leer!

Nou wat nou?
Wat gebeur nou
Hoe kan ek jou help
As jy dit nie vir jouself wil doen nie?
Is ek verkeerd?
Dink jy ek is wreed?
Verstaan hulle dan nie
Dis vir jou eie bes wil
Hulle vergewe jou net
Wil jou so probeer help
Wat help dit?
Hoe leer jy dan ‘n les
Hoe gaan jy dan weet wat jy verloor
Dit moet in sink, jy moet dit stoor
So ja ek is
Arrogant en hard
Met jou, ja
Ek moet wees
Ek probeer net help
Alweer
Al maak dit so verskriklik seer

Byt vas, hou aan
Die dag gaan kom wat jy gaan wen
Teen die duiwel sal jy opstaan
En die dag wat dit gebeur
Sal ek ook kan se
jy het jou les geleer! !

COMMENTS OF THE POEM
READ THIS POEM IN OTHER LANGUAGES
Close
Error Success