Ek wil vir jou vertel van die donker tye in my verlede.
Ek wil jou vertel van dae wat ek in die grys van dit versmoor het.
Toe my dae, weke in maande van angs rook wolke swaar in my bors gaan le het.
Maar wat sal jy van my dink?
...
Read full text