Gevoel Van Iets. Poem by Alicha Du Plooy

Gevoel Van Iets.

Te lank op die rak
uit gehaal soos dit jou pas.
Ekt te veel keer
my hart weg gegee
net om hom gebreek terug
te kry.

Kom nader
laat ek aan jou hang
sagies iets fluister
en jou soen op jou wang
liggies asem haal in jou nek
Ek kan jou kry
om my eenige tyd te vry.

COMMENTS OF THE POEM
READ THIS POEM IN OTHER LANGUAGES
Close
Error Success