Saturday, August 18, 2018

GOEIE MEISIES Comments

Rating: 0.0

Goeie meisies join nie gangs nie
hulle raakie pregnant op dertien nie
hulle dra nie tjappies nie
hulle roekie weed nie
hulle tik nie
hulle djol nie saam met onderwysers nie
hulle speen nie saam met taxi drivers nie
hulle werk nie vir Shoprite nie
hulle is nie die cleaners nie
goeie meisies bly nie oppie Cape Flats nie
...
Read full text

Ronelda Kamfer
COMMENTS
Close
Error Success