Hartseer Woede. Poem by Alicha Du Plooy

Hartseer Woede.

Blou oog kind
Soveel keer is jou hartjie vermink,
Deur pappa se lee beloftes, wat soos swaar klippe in die water sink.
Jou traantjies is warm op jou gesiggie, reguit uit jou warm borsie.
Troos ek weer jou hartseer woede, en maak weer reg die deur koesyne.
Almal het pappas, wat langs die veld vir hulle wag, met mooi seun woorde en lag.
Dis pappa en seun dag, wie gaan jy vat?
Pappa is iewers en jy bly maar net wag,
Hys nooi langs die veld as jy sport doen nie, hys nooit in die ouer aand klas as juffrou se hoe mooi hy in pas.
Wie sal hom leer vis vang en stories deel van jag.
Blou oog kind met warm trane wat koud drup op sy prentjie, van pappa as sy held.
Hyt n lee plekkie in sy hart waar pappa eintlik moet pas, maar pappa maak lee beloftes en pappa is nooit daar op n belangrike dag.
Eendag sal hy vra, waar pappa was, en pappa sal moet verduidelik hoekom die hartseer.
Pappa gee nie om nie.

Hartseer Woede.
POET'S NOTES ABOUT THE POEM
The struggles my son went through and the emotions and heart break i felt seeing my son's heart breaks over and over.
COMMENTS OF THE POEM
READ THIS POEM IN OTHER LANGUAGES
Close
Error Success