Marnus Van Der Walt (Nooit Weer Die Selle) Poem by Jappane Human

Marnus Van Der Walt (Nooit Weer Die Selle)

Rating: 5.0

N asemrowende fee verhaal tussen ons todat jy iets beters geword het as wat jy nog altyd was.Die tye voor dit, was die beste waarvoor ek nog ooit kon vra het.Hoekom moes jy nou juis iemand geword het wat jy nie werklik is nie? Is dit omdat jy wou verander, of was dit net om by ander in te pas? Jys nie dieselfde (jy) nie, en dis asof jy n ander onbekende persoon is vir my.Iemand wat ek nie ken, of wil ken nie.Tyd om aan jouself te dink, en die rondom jou.Nie vir wat jy is nie maar hoe jy is.
Skokkend om jou as n onherkenbare persoon te sien..
Jou persoonlikheid is iets van die verlede, en wil he jy moet dit regmaak ook in jou toekoms.
Mis rerag die persoon wie jy was, maar ek neem aan...
Jys nou tevrede met jouself...


Bedoel vir Marnus van der Walt!

COMMENTS OF THE POEM
READ THIS POEM IN OTHER LANGUAGES
Close
Error Success