Mymeringe in die na-nag wanneer die suid-ooster waai is nie vir die eensame mens bedoel nie.
Dit knaag aan die senuwees en laat die eensame mens alles herdink. N slapelose mens se siel word moeg.
Jy verbeel spoke teen die ruite wat streel met ontvleesde vingers teen mure en geute.
Jou hart voel leeg soos wanneer bome deur seisoen van blom en blaar gestroop word.
...
Read full text