Saturday, October 13, 2018

VISUM Comments

Rating: 0.0

Die ruising van die see in ‘n skulp
is eintlik - soos almal weet - náklank
van die pols en stulp van die lyf
se taai en langslewende kramp.
Net ‘n ruising, met voorbedagte rade.

Steur jou nie te veel aan dié geluid
nie, al sê dit ook wat; dis net ‘n blyk
dat jy kandidaat sal word - mettertyd -
vir die lasvrye vaart oor die Styx
na die ouwerf van ‘n maan- en sterreryk.
...
Read full text

Lucas Malan
COMMENTS
Close
Error Success