Eugene Marais Poems

Hit Title Date Added
1.
Skoppensboer
★ ★
★ ★
★ ★
★ ★
★ ★

'n Druppel gal is in die soetste wyn;
'n traan is op elk' vrolik' snaar,
in elke lag 'n sug van pyn,
...

2.
Die Dans Van Die Reen
★ ★
★ ★
★ ★
★ ★
★ ★

O die dans van ons Suster!
Eers oor die bergtop loer sy skelm,
en haar oge is skaam;
...

3.
Winternag
★ ★
★ ★
★ ★
★ ★
★ ★

Winternag
O koud is die windjie
en skraal.
...

4.
Waar Tebes In Die Stil Woestyn
★ ★
★ ★
★ ★
★ ★
★ ★

Daar sou ek vrede weer besef
Waar Tebes in die stil woestyn
Sy magtig' rotswerk hoog verhef
...

5.
The Dance Of The Rain
★ ★
★ ★
★ ★
★ ★
★ ★

The Dance of the Rain
Oh, the dance of our Sister!
First, over the hilltop she peeps stealthily
...

6.
Mabalel
★ ★
★ ★
★ ★
★ ★
★ ★

Vinnig langs die paadjie trippel Mabalêl;
vrolik klink die liedjie
wat die klingelinge van haar enkelringe vergesel.
...

7.
Die Spinnerak-Rokkie
★ ★
★ ★
★ ★
★ ★
★ ★

'n Feetjie het vir haar
uit spinnerak 'n doek vergaar;
'n rokkie wit as heuningwas
het sy toe aanmekaargelas.
...

8.
Winter's Night
★ ★
★ ★
★ ★
★ ★
★ ★

Winter's Night
O the small wind is frigid and spare
and bright in the dim light and bare
...

9.
Die Stille Rusplaas
★ ★
★ ★
★ ★
★ ★
★ ★

Drie verse uit 'Die Tuin van Proserpina'

Die Juigende, die Sterke -
...

Close
Error Success