michelle deyce


michelle deyce Poems

1. Stilte... 4/27/2011

Comments about michelle deyce

There is no comment submitted by members..
Best Poem of michelle deyce

Stilte...

Meteens was daar STILte...
STILte!
STILte!
'n Pynigende STILte was al wat daar oor was die dag toe jy padgee.
Dit was doodSTIL in my ore want ek hoor jou stem nie meer.
Dit is STIL in my oë, bewegingloos want geen beeld van jou word meer daarin gereflekteer.
Meteens was daar STILte...

My hande lê STIL langs my sy, niemand om aan te raak of vas te hou.
My voete is STIL, niemand se hart om na te jaag of om te omvou.
Meteens was daar STILte...

My gedagtes het tot STILstand gekom want al wat ek ooit aan kon dink was JY maar nou is jy weg en als is ...

Read the full of Stilte...
[Report Error]