[afrikaans] Filmmaker Poem by Lola Sanchez

[afrikaans] Filmmaker

vat my hand
lig my op na die wind
laat my die vrede
van jou wereld ervaar

versoen my met myself
jy wat so seker is
so seker is van jou saak
van als oor jou

jy wat oor die lyne my ontdek het
en tog nie

want liewe filmmaker
as jy die prentjie
kon vasvang
sou jy ongetwyfeld
getwyfel het

Lola Sanchez 06/09

COMMENTS OF THE POEM
READ THIS POEM IN OTHER LANGUAGES
Lola Sanchez

Lola Sanchez

Pretoria, Gauteng South Africa
Close
Error Success