(afrikaans) Jy's Nie Vir My Poem by Carike Klokow

(afrikaans) Jy's Nie Vir My

Dit maak so seer
sonder jou my lief
so sonder enige beheer
soos 'n verlore brief
Die nuus het net te laat gekom
ek moes geweet het dis verby
nou raak ek stil, of eintlik stom
en dit sink in, jy’s nie vir my

COMMENTS OF THE POEM
READ THIS POEM IN OTHER LANGUAGES
Close
Error Success