Explore Poems GO!

(afrikaans) Alweer Verkeerd

Rating: 3.1

Voel asof ek al klaar al die gedigte geskryf het wat ek moes
voel asof ek nogsteeds vir koëls moet koes.
Woorde raak net moeiliker en emosies raak net weg
as daar dan so ding soos liefde is, dan het ek dit definatief nie reg.
Kan dit tog so moeilik wees om te weet hoe mens moet voel,
kan dit tog so moeilik wees om te sê wat ek bedoel?
My oë alweer vol trane, my bottle wyn is alweer leeg,
ek wens ek kon saam my hart beweeg.
So vol smart
'n pikswart hart

Die woorde min
Read More

READ THIS POEM IN OTHER LANGUAGES
COMMENTS OF THE POEM
Pheko Motaung 20 February 2012

Aitsa! Ek hou hier die pragtige gedig.U is die beste skrywer in die wereld!

0 0 Reply