(afrikaans) Loop Ons Saam Poem by Carike Klokow

(afrikaans) Loop Ons Saam

Soos die stof sak op 'n harde dag
soos die kinders se lawwe lag
soos die son opkom en gaan sak
soos elke huisie het sy dak
soos alles in die lewe loop
so is daar altyd bietjie hoop
en so is ek en jy my skat
vir altyd saam op die lewens pad.

COMMENTS OF THE POEM
READ THIS POEM IN OTHER LANGUAGES
Close
Error Success