jou nommers
-hakies en spasiesek het 'n neiging daartoe sien? -
ek sien hoe jy val
in die donker poele van my oe
en voel eks nog nie daar
Lola Sanchez 06/09
This poem has not been translated into any other language yet.
I would like to translate this poem