Amanda Boucher

Rookie (09.09.1971 / Vereeniging South Africa)

Beproewings - Poem by Amanda Boucher

Heer, laat ons nie ontsteld raak wanneer ons beproef word
Help ons om te onthou dat alles nie altyd maklik gaan
Leer ons geduld wanneer ons planne nie uitwerk
Leer ons uithou vermoeë wanneer pyn en hartseer ons tref
Heer, U leer ons om te bid en op U vertrou
Neem ons in U omarming soos ‘n vader wat sy kind wil leer
Soms voel dit of alles teen jou werk en jy nerens kom
Heer, vul ons gedagtes met U woorde sodat ons weer kalm word
Heer, U het alles mooi gemaak, help ons om dit so te sien
Maak ons oë oop wanneer ons leed aan ‘n ander doen sodat ons dit kan stop
Heer, laat ons betyds besef wanneer ons dade ‘n ander person benadeel
Druk ons teen U bors en maak ons koue liggame weer warm
Gee ons mooi liedere om in ons hart te sing
Gee ons koel bergstrome om ons dors te les
Stuur ‘n koel bergstroom met koeltebome om ons voete in te plaas
Heer, stuur ons U Gees om in ons te woon
Laat ons weer dink voor ons iets doen of sê
Dankie dat U na ons gebede luister
Selfs al kan ons net ‘n paar woorde fluister


Comments about Beproewings by Amanda Boucher

  • (6/2/2011 8:54:00 AM)

    Great poem with brilliant imagery and wonderful style. I rate it 10.
    Please read and rate my poem 'A humble complaint' on page 2.
    (Report)Reply

    0 person liked.
    0 person did not like.
Read all 1 comments »



Read this poem in other languages

This poem has not been translated into any other language yet.

I would like to translate this poem »

word flags

What do you think this poem is about?



Poem Submitted: Thursday, June 2, 2011

Poem Edited: Thursday, June 2, 2011


Famous Poems

  1. Still I Rise
    Maya Angelou
  2. The Road Not Taken
    Robert Frost
  3. If You Forget Me
    Pablo Neruda
  4. Dreams
    Langston Hughes
  5. Annabel Lee
    Edgar Allan Poe
  6. Stopping By Woods On A Snowy Evening
    Robert Frost
  7. If
    Rudyard Kipling
  8. Do Not Stand At My Grave And Weep
    Mary Elizabeth Frye
  9. Television
    Roald Dahl
  10. I Do Not Love You Except Because I Love You
    Pablo Neruda
[Report Error]