Die dag wanneer daar nie meer plek is op `n boekrak nie, het van daai bladsye ongelukkig hulle doel en gevolglik hulle waarde in die paradys verloor
Die dag toe ons almal besluit het om sonder passie dieselfde lewenspaadjie te bewandel, het ons sonder rigting en ritme begin dans
...
Read full text