Wednesday, August 7, 2013

Eendag Is Eendag Comments

Rating: 0.0

My hart is leeg. Die woorde uit my pen opgedroog. Die gang van my gedagtes verbreek. Die waarheid maak nog seer...
My lewe op die bodem van die see, verlore verlede en toekoms n lee boek sonder woorde...
Daar is net jy!
Jy hou my regop. Paraat en gereed vir baklei. Laat my nie toe om te gaan le nie want ek moet veg soos nooit tevore... Vir my kind.
...
Read full text

Annabella Nel
COMMENTS
Close
Error Success