My hart is leeg. Die woorde uit my pen opgedroog. Die gang van my gedagtes verbreek. Die waarheid maak nog seer...
My lewe op die bodem van die see, verlore verlede en toekoms n lee boek sonder woorde...
Daar is net jy!
Jy hou my regop. Paraat en gereed vir baklei. Laat my nie toe om te gaan le nie want ek moet veg soos nooit tevore... Vir my kind.
Drome vergane, liefde vertrap maar trots hou my paraat want eendag is eendag dan sal God ons lewe regverdig..
This poem has not been translated into any other language yet.
I would like to translate this poem