Gedigies Poem by johan van der merwe

Gedigies



Die skryf van gedigies,
Is beslis nie vir sussies.
Jy dink vir ure,
Dit druif jou op teen die mure.
Met 'n geswoeg en gesweet,
Besef ek skielik EK WEET.
Die skryf van gedigies,
Is beslis nie vie sussies

COMMENTS OF THE POEM
READ THIS POEM IN OTHER LANGUAGES
Close
Error Success