Explore Poems GO!

Geel

Ek hou van pap gemaak van mieliemeel
wit is reg, maar ek verkies dit geel
so lekker saam met tamatie en uie
wors en biefstuk met genoeg speserye
daaraan eet ek my trommeldik
en vra jy 'n hap, dan raak ek ongeskik
© Gerhardus Keen 4 Maart 2021
READ THIS POEM IN OTHER LANGUAGES
COMMENTS

Dreams

Delivering Poems Around The World

Poems are the property of their respective owners. All information has been reproduced here for educational and informational purposes to benefit site visitors, and is provided at no charge...

4/12/2021 5:14:24 PM # 1.0.0.559