Gerhardus Keen Poems

Hit Title Date Added
1.
Ode To My Mother

I pretended I was strong
And that I did not care
I pretended to be brave
And as tough as a bear
...

2.
If Only

If only I could turn back time
If only I could see
If only a light would shine
If only I wasn't me
...

3.
O Captain! My Captain!

O Captain! My Captain!
Adaptation of Walt Whitman's poem by Gerhardus Keen

O Captain! my Captain! wherefore art thou gone,
...

4.
Die Nagloper (Vry Vers)

Hy sluip in die aande uit by die venster
en gebruik die donker as sy skuiling
terwyl hy deur die strate wandel
om die wêreld te verken
...

5.
Net 'n Gedig

In die eeu van tegnologie
sit ek nog steeds pen op papier
om vir jou 'n handgeskrewe brief te stuur
ter herdenking van ons liefde
...

6.
Amen

Haar lippe bewe
terwyl hy haar soen
'Ek het jou lief' sê sy,
gevolg deur 'n klein 'amen'
...

7.
'N Hand Wat Gee

Soveel mense het nooit swaargekry
en sal eerder by 'n bedelaar verbyry
sonder om eens ag te slaan
op die emosies wat op sy gesig staan
...

8.
Lovely Maiden

O lovely maiden, in beauty so rare,
Your face is the fairest I've ever beheld,
Your eyes sparkle like stars in the night air,
Your smile is a sign of love that's foretold.
...

9.
My Taal, Afrikaans

My taal, Afrikaans
Ek skryf 'n gedig oor my taal, Afrikaans,
die taal van my hart, my siel, my dans.
Met woorde soos 'lekker', 'boer' en 'biltong',
...

10.
The Dark Battle

My throat closed
My heartbeat accelerated
I see images in my head
I'm going through hell
...

Close
Error Success