Jy is myne, myne ek se jou!
Ek wou nog altyd net jou vashou
Kyk in jou oe en jou hele lewe sien, maar passop as en nie daarin is nie.
Ek staar van ver af hoe jy vir haar kyk, ek wil net haar slaan en ruk tot n lyk. Sy verneek my humeur en hoe ek voel oor jou, sy moet net n trap terug vat voordat ek haar gat kou.
Jy is myne, myne ek se jou! Geen meisie gaan in die middel kom nie, want jy is myne, nie haarne nie.
Jannie, bly by my asseblief, ek smeek jou.
This poem has not been translated into any other language yet.
I would like to translate this poem