Kruis Poem by Gerhardus Keen

Kruis

Jesus het aan die kruis gesterf
om meer siele vir God te werf
Hy het daardeur die dood oorwin
ons 'n kans gegee vir 'n oor begin
ons kan ook daaraan deelneem
deur self ons kruis op te neem

©️ Gerhardus Keen

COMMENTS OF THE POEM
READ THIS POEM IN OTHER LANGUAGES
Close
Error Success