Ek bind my hart vas
vas aan jou,
want ek het jou lief
Ek ontbloot my siel
my siel op papier vir jou
want ek het jou lief
Ek gee myself fisies
fisies teken ek my vir jou
want ek het jou lief
Ek bind 'n lint om hierdie gedig
hierdie gedig vir jou
want ek het jou so lief
This poem has not been translated into any other language yet.
I would like to translate this poem