Monday, January 11, 2016

Verruklik Vrou... Comments

Rating: 0.0

Stadig en suinig strooi sy haar laaste bietjie bruinsuiker in die vallei langs my linker-wang,

`n Paar sagte korrels in die droë rivierbedding onder my regter-oog en die verslawende geur van swart koffie en moerbei tussen harde lippe en tande wat kners…
...
Read full text

Dieter Ian Maree
COMMENTS
Close
Error Success