'n Moeder soos sy
Is 'n moeder vir my
Elke oggend is sy daar
Gee nie om hoe als vaar
Elke aand, oral heen
Mag die Here God haar seën
Waar liefde is, is sy
Elke dag net vir my
Waar sy is, is liefde
Sy is my geliefkoosde
Ek is baie lief vir haar
Al voel die lewe ook soms gaar
Sy is lief vir my ook, dit weet ek
Ek voel dit wanneer haar arms om my strek
Hierdie dag verdien sy defnitief
Want sy het my regtig baie lief
Wel, 'n moeder soos sy
Is regtig 'n moeder vir my
Geniet die dag
En mag ma vir altyd lag
Ek is baie lief vir ma
En ek sal myself probeer gedra
This poem has not been translated into any other language yet.
I would like to translate this poem
Uitmuntend en pragtach vertolk