9.
herfs die enkelheid uit jou slaap voor dagbreek
alle sinjale swerf deur jou tong
en ons hou mekaars bloed in bewaring
my geleefde
my geloofsang verrukte
jou onbedingbare asem
maak van ons apartes
mettertyd
o my gelyfde lief
swaartekrag-talmend, almalmagtig: ons
...
Read full text