Geen beheer oor hoe ek voel
weet nie meer wat ek bedoel
skreeu en raas
en huil en blaas
my lewe nou dol leeg
die verder wat jy wegbeweeg
en alles wat ek dog ek was
le nou voor jou - 'n hopie as
This poem has not been translated into any other language yet.
I would like to translate this poem
Goeie rym en dis dit.