I'm a creep, I'm a weirdo, what the hell am I doing here, I don't belong here
Radiohead, ‘Creep' (Pablo Honey)
ek wens ek kon opstaan soos gister
gaan was, aantrek, gaan werk soos gister
maar
vandag is 'n ander gister
vandag is alles wat mooi is lelik
en alles wat lelik is ek
miskien is môre beter
as ek net deur die gevaar
van vandag
kan kom
This poem has not been translated into any other language yet.
I would like to translate this poem